Omhels die ooreenkomste, Hou van die verskille, In al ons sake
Hoekom deelneem aan Streek 9 Vergadering
'n Sterk Streek 9 help ons om die boodskap van herstel na meer lede oor te dra.
Om al ons Streek 9 Diensliggame te dien en te help om die boodskap van herstel van OA na alle dele van ons Streek te dra
Om ervaring en kennis met ander lede te deel wat nie net jou Diensliggaam sal help nie, maar Streek 9 as geheel
Om Streek 9 te help om sterker te word
Om deel te wees van die besluite vir die groter voordeel van ons streek; jou stem maak saak
Om genote van soveel verskillende lande te ontmoet met sterk herstel en 'n begeerte om ons streek te help om sterk te word; om geïnspireer te word en by mekaar te leer
Omdat dit jou persoonlike herstel help en omdat dit 'n wonderlike ervaring is